Skoolhoofde: “Aanlyn onderrig die toekoms”

Baie skole landwyd gebruik steeds aanlyn onderrig vir leerlinge wat te midde van die Covid-19-pandemie nog nie kon of wou terugkeer skool toe nie.

CENTURION – Skole en onderwysorganisasies sê aanlyn onderrig gaan in die toekoms 'n noodsaaklike deel van enige leerplan wees.

Een van die skole wat daagliks hiervan gebruik maak, is die Laerskool Hennops-park in Centurion.

Die skoolhoof, Jannie Raath, sê hulle maak staat op borgskappe van die privaat sektor om aanlyn onderrig volhoubaar te maak.

Source
eNuus