Skoolregulasies nog nie gepubliseer

Nog geen regulasies in Staatskoerant gepubliseer dat openbare skole vir vier weke moet sluit nie

PRETORIA – Solidariteit se Skoleondersteuningsentrum het ’n digitale plan bekend gestel waarmee hulle die skooljaar wil probeer red.

Dit terwyl die regulasies wat sou bepaal dat openbare skole vir vier weke moet sluit, steeds nie in die Staatskoerant gepubliseer is nie.
 

Source
eNuus