Skoolseuns met rugbykontrakte beloon

Nege rugbyspelers van Hoërskool Garsfontein het beroepskontrakte by die Blou Bulle en Tuks-rugbyklub gekry.

PRETORIA - Nege rugbyspelers het hulle nie laat onderkry deur die uitdagings wat die Covid-19-pandemie en die inperking vanjaar vir leërlinge veroorsaak het nie.

Sewe van hulle het beroepskontrakte by die Blou Bulle gekry en die ander twee gaan volgende jaar vir die Tuks-rugbyklub uitdraf.

Source
eNuus