Skoonmaker kry graad in wetenskap-en-wiskunde onderwys

Eers het die nasionale finansiële hulpskema vir haar studies betaal en daarna het sy met beurse studeer.

BELHAR, KAAPSTAD - ’n Skoonmaker van Belhar in Kaapstad het op die ouderdom van 48 haar onderwysgraad behaal.

Natasha Dietrich sê uitdagings motiveer haar. 

Daarom was dit vir haar die opoffering werd om terselfdertyd 'n ma, 'n student en 'n skoonmaker te wees.

Source
eNuus

Paid Content