Sneeukombers in Koue Bokkeveld

Die derde Covid-19-vlaag veroorsaak dat minder besoekers na die Koue Bokkeveld stroom om sneeu te kyk.

CERES - Die winter se eerste sneeu het Dinsdag in die Koue Bokkeveld geval, maar die derde vlaag van die Covid-19-pandemie veroorsaak dat minder besoekers vanjaar soontoe stroom.

Die bestuur van die Wes-Kaap se grootste sneeutoerisme-bestemming moes ook nuwe planne beraam om hul bedryfskostes te help dek.

Source
eNuus

Paid Content