Sneeukombers op Matroosberg

Sneeu het talle besoekers na die Bolandse berge gelok.

CERES - Die kouefront veroorsaak nie net verwoesting nie.

Dit het ook Saterdag dele van die Wes- en Noord-Kaap in 'n sneeulandskap omskep.

By Ceres was die berge deur 'n wit kombers bedek en dit het talle besoekers gelok.

Source
eNuus