Só help tegnologie

Oplossings vir veediefstal en dienste wat in noodgevalle gebruik kan word, was baie gewild by Nampo-oesdag.

BOTHAVILLE - Nampo-Oesdag word beskou as landbou se grootste vertoonvenster en vanjaar is geen uitsondering nie.

Byna 20 000 besoekers het Woensdag deur die hekke gestroom om meer oor die jongste tegnologie en innoverings te leer.

Produkte en dienste wat misdaad kan help bekamp of tydens noodgevalle bystand kan verleen, het groot aftrek gekry.

Source
eNuus

Paid Content