Solidariteit Helpende Hand samel sop en komberse in vir behoeftiges

Motorfietsryers skenk sop en komberse vir Solidariteit Helpende Hand se jaarlikse insamelingsprojek

CENTURION - Solidariteit Helpende Hand is verras deur die hoeveelheid skenkings vir behoeftige bejaardes en kinders wat hy van motorfietsryers ontvang het.

Dit is deel van 'n jaarlikse projek, maar die insameling moes vanjaar anders aangepak word.