Somerfees skop by Garden World af

Tuine wat opvoed, inspireer, kalmte bring of jou sintuie prikkel.

MULDERSDRIFT, GAUTENG - Tuinboukundiges sê groen spasies raak al hoe belangriker vir die mensdom én Moeder Aarde se welstand.

Daarom hoop 'n kwekery in Muldersdrift dat besoekers nie net die natuurskoon sal kom geniet nie, maar ook inspirasie vir hul eie tuine daaruit sal put.

Weens die Covid-19-pandemie kon Garden World se tradisionele Lentefees nie in 2020 plaasvind nie.

In 2021 is daar op 'n Somerfees besluit - wat 17 unieke tuine insluit.

Source
eNuus

Paid Content