Somermaande kopseer vir DBV

Die DBV moedig mense aan om hulle te ontbied om te keer dat ‘n oorvloed kleintjies gebore word wat nie versorg kan word nie.  

JOHANNESBURG - Dit word beskryf as die wonderlikste tyd van die jaar, maar vir dierewelsynsorganisasies ontaard die feestyd gewoonlik in ‘n nagmerrie.

Dis weens die toename in diere wat in die reeds oorvol herberge gehuisves moet word.

Boonop is daar gewoonlik in die somermaande 'n magdom klein katjies.

Daarom het ons by eNuus ingespring om die las te verlig, en jy kan ook.

Source
eNuus