Sonkragaanleg bring vernuwing in Touwsrivier

Verskeie gemeenskapsontwikkelingsprojekte en werksgeleenthede het danksy die CPV1-aanleg in Touwsrivier ontstaan.

TOUWSRIVIER - ’n Wes-Kaapse dorp het ’n ekonomiese reddingsboei gekry danksy hernieubare energie.

Die CPV1-aanleg in Touwsrivier is een van die grootste sonkragaanlegte in Suid-Afrika.

Sedert dié aanleg sewe jaar gelede geopen is, is verskeie gemeenskapsontwikkelingsprojekte in dié dorp van stapel gestuur.

Source
eNuus

Paid Content