“Sosiale media is nou groot bron van ondersteuning”

Daniëlla van Heerden sê dit gaan onder die huidige omstandighede goed met hulle.

ROODEPOORT - Ma's van pasgebore babas het heelwat ander uitdagings in hierdie tyd van inperking.

Ons eNuus-kollega en nuwe ma, Daniëlla van Heerden, het ons weer eerstehands van haar ondervinding vertel.

Source
eNuus