Splinternuwe sportsoort trek aandag

Padel het in 2014 in Swede ontstaan en verlede jaar ook in Suid-Afrika posgevat.

KAAPSTAD - Sukkel jy ook om muurbal, tennis of pluimbal te speel?

Daar is nou 'n splinternuwe sportsoort wat ’n kombinasie van al drie is - en dit staan bekend as Padel.

Dit word beskou as die sport wat wêreldwyd die vinnigste groei.

Kaapstad gaan in April 2022 gasheer speel vir die APT Padel-toer.

Source
eNuus

Paid Content