Springboktrots loop oor in SA

Meer as 'n duisend kilometer van Pretoria, by die Emsengeni Primary School, het die jong Siya Kolisi se rugbytalent begin blom – en sy ou skool is behoorlik breëbors.

PORT ELIZABETH - Die eindstrydkoors loop hoog onder oud en jonk landwyd, maar veral ook by Siya Kolisi se laer- en hoërskool in Port Elizabeth.

In Pretoria het eNuus selfs 'n Suid-Afrikaner en ‘n Engelsman raakgeloop wat elk bereid is om R10 000 op die spel te plaas.

Source
eNuus