eNuus het met verskeie werkers in staatshospitale in die Wes-Kaap gepraat.
KAAPSTAD - Baie gesondheidswerkers in staatshospitale en -klinieke kla dat hulle moeg en oorwerk is.
Hulle sê die coronavirus-pandemie het hulle werklas aansienlik vergroot.
'n Besnoeide begroting is een van die hoofredes vir die tekort aan personeel in sulke instellings.
Source
eNuus