Stad Kaapstad hou spesiale gedenkseremonie vir afgestorwe werknemers

Die dapper mans en vroue van die Stad Kaapstad se metropolisie, verkeersafdeling en brandweer is vereer.

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die Stad Kaapstad het hulde gebring aan werknemers wat aan Covid-19-verwante oorsake gesterf het of tydens die uitvoering van hul pligte dood is.

Vriende, familielede en kollegas het 'n spesiale gedenkseremonie vir hulle bygewoon.

Source
eNuus

Paid Content