Studie oor boere se toekomsplanne

Nuwe navorsing wys dat een uit elke vyf boere binne die volgende dekade die beroep wil verlaat.

Een uit elke vyf boere wat aan 'n nuwe studie deelgeneem het, wil binne die volgende dekade hul plaas verkoop of hul boerdery afskaal.

Dit het geblyk uit navorsing van Kandas Cloete, wat onlangs haar doktorsgraad in landbou-ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch voltooi het.

Cloete is 'n senior ontleder by die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid.

450 plaaseienaars se terugvoer is by die studie ingesluit.

Source
eNuus

Paid Content