"Stuur Zuma tronk toe”

Die voorsitter van die Zondo-kommissie sê oudpresident Jacob Zuma moet tronk toe gaan vir minagting van die hof.

JOHANNESBURG - Die Zondo-kommissie gaan die konstitusionele hof vra om oudpresident Jacob Zuma tronk toe te stuur vir minagting van die hof.

Dít nadat Zuma nie voor die kommissie verskyn het om te getuig nie.

Source
eNuus

Paid Content