Swak dienslewering – dié gemeenskappe spring self in

Gemeenskapsleiers in Bonteheuwel en Du Noon sê hulle is moeg vir swak dienslewering.

KAAPSTAD - Keelvol gemeenskapslede in Kaapstad het sake in hul eie hande geneem om diensleweringskwessies in hul gemeenskappe te takel.

En dit het wyd gestrek - van slaggate vul tot vuil speelparke skoonmaak.

Inwoners van Bonteheuwel en Du Noon sê amptenare het hul gemeenskappe lankal in die steek gelaat.

Source
eNuus

Paid Content