Tannie Agnes word 100 en deel lewenskennis

Tannie Agnes Bezuidenhout sien daarna uit om op 1 November weer haar kruisie op die stembrief te trek, al het die droom van 1994 oor die jare heen vervaag.

KAAPSTAD - Sy is 'n eeu gelede in Kimberley gebore, maar sy's steeds passievol oor verandering in Suid-Afrika.

Tannie Agnes Bezuidenhout sê al het sy hulp nodig om rond te beweeg, gaan sy verseker nie op verkiesingsdag tuisbly

Source
eNuus

Paid Content