Taxitariewe grootliks onveranderd in Kaapstad

Taxipendelaars verheug omdat die meeste Kaapse taxiverenigings tariewe onveranderd laat

KAAPSTAD - Die meeste taxipendelaars in Kaapstad slaak vir eers 'n sug van verligting.

SANTACO in die Wes-Kaap sê dit is nie nodig om taxitariewe te verhoog nie danksy verskeie ingrypings deur die Wes-Kaapse provinsiale regering. 

Maar nie alle taxiverenigings stem saam nie.

Source
eNuus