Teddies vir troos

Die Gholfing for Teddy-inisiatief het vanjaar seker gemaak dat Kersvader al vroeg by die Wilgers-hospitaal 'n draai maak.

PRETORIA - Dis vir niemand lekker om Kerstyd in die hospitaal te wees nie, maar daar ís darem troos.

s danksy 'n jaarlikse projek waarmee honderde teddiebere ingesamel en by hospitale uitgedeel word.

Party pasiënte sê die troosbeertjies is net wat hulle nodig het.

Source
eNuus