“Moenie terugsit en wag dat die regering vir jou iets moet doen nie; doen self iets."
PRETORIA - 'n Boodskap van hoop vir Suid-Afrika.
Dit was die gevoel onder afgevaardigdes op die Solidariteit-beweging se Toekomsberaad in Pretoria.
Die tema van die beraad was dat Suid-Afrikaners al hoe minder afhanklik van die staat moet wees en hulle eie gemeenskappe moet help.
Source
eNuus