Toeriste in Bo-Kaap gestuit

Die Bo-Kaapse gemeenskap het Dinsdagaand saam besluit dat geen toeriste meer daar toegelaat word nie.

KAAPSTAD - Ingevolge nuwe regulasies word internasionale reisigers van 10 lande toegang tot Suid-Afrika verbied.

Toeriste van China, Frankryk, Duitsland, Italië, Iran, Suid-Korea, Spanje, Switserland, Engeland en die VSA is as voorsorgmaatreël teen die Coronavirus, nie meer in die land welkom nie.

Maar groepe toeriste van dié lande is reeds in Kaapstad.

Een gemeenskap het hulle nou uit hul strate verbied.

Source
eNuus