Toneelstuk: “Dis ‘n storie wat moet vertel word”

Die skrywer en akteurs moedig jongmense aan om hulle eie stories te vertel om sodoende ander te inspireer en te help.

KAAPSTAD. Die uitdagings en struikelblokke wat mansstudente daagliks ervaar, is die fokuspunt van die nuwe teaterstuk, “In Slavenhuis 39”.

Kwessies soos manlikheid, bendes, geloof, rassisme, kultuur en homoseksualiteit word aangeraak.

Nuusdag het meer gaan uitvind.

Source
Nuusdag