Transito-rooftogte: “Kersfees kom, rowers beplan daarvoor”

Volgens Sabric se jongste statistieke het transito-rooftogte tussen 2019 en 2020 toegeneem: van 244 tot 297.

PRETORIA - Misdaadkenners waarsku dat Suid-Afrikaners tydens die feestyd 'n toename in transitorooftogte kan verwag.

Hulle sê die verslapping van inperkingsmaatreëls kan tot dié tendens bydra.

Dis in ooreenstemming met die jongste data wat deur die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum, of Sabric, uitgereik is.

Source
eNuus

Paid Content