Twaalf uitvoerende kunstenaars van SA skitter in VSA

Die wêreldkampioenskap vir uitvoerende kunste vind by Disneyland in Kalifornië plaas.

LOS ANGELES, VSA - Twaalf Suid-Afrikaners neem aan die eindrondte van die wêreldkampioenskap vir uitvoerende kunste deel.

Dié skouspel vind by Disneyland in Kalifornië plaas.

Hierdie verslag van Riaan Grobler in Los Angeles.

Source
eNuus

Paid Content