Tweede Nampo-Kaap kry groot aftrek

Boere van Port Elizabeth tot die Weskus het na die tweede Nampo-Kaap gestroom.

BREDASDORP - 'n Boer maak 'n plan, en hulle verlekker hulle ook in mekaar se planne - soos om die radio te gebruik om rooikatte die skrik op die lyf te jaag.

Dis een van die blink planne wat te sien was op die tweede Nampo-Kaap in die Overberg.

Source
eNuus