Werkers in Kaapstad wat nie 'n Covid-19-uitbetaling gekry het nie, leef van die hand tot die mond
KAAPSTAD - Die Arbeidsdepartement sê hy het reeds 34-miljard rand uit sy tydelike verligtingskema vir werknemers en werkgewers betaal.
Maar talle wag nog vir geld en sê dit gaan nou broekskeur.
Volgens die department probeer mense die stelsel misbruik met 4 000 vals eise wat sedert April ingedien is.
Source
eNuus