UK-biblioteek kom tot verhaal na brand

Die brand het dekades se werk wat deur die Universiteit van Kaapstad se spesiale versamelingspan gedoen is, vernietig.

KAAPSTAD - Die skade by die Jagger-leeskamer by die Universiteit van Kaapstad is dalk nie so groot as wat aanvanklik gedink is nie.

Dit is een van verskeie geskiedkundige geboue op die universiteit se kampus wat deur die verwoestende brand in die Moederstad beskadig is.

Die leeskamer bevat duisende afdrukke en ander seldsame dokumente wat met Afrika-studies verband hou.

Source
eNuus

Paid Content