US bestudeer newe-effekte van “Lang Covid”

Die 27-jarige Nehna Singh het ses maande gelede positief getoets vir Covid-19 en haar liggaam sukkel steeds met die newe-effekte.

KAAPSTAD - Sukkel jy met newe-effekte lank nadat jy van Covid-19 herstel het?

Wel, jy is nie alleen nie.

Die Universiteit Stellenbosch doen hieroor navorsing en kyk ook na die moontlike impak op die ekonomie en gesondheidstelsel.

Source
eNuus

Paid Content