VAE bekragtig uiteindelik uitleweringsooreenkoms

Die ooreenkoms tussen Suid-Afrika en die Verenigde Arabiese Emirate wat die uitlewering van die Guptas kan moontlik maak, tree op 10 Julie in werking.

Die uitleweringsooreenkoms tussen die Verenigde Arabiese Emirate en Suid-Afrika mag bekragtig wees, maar dit beteken nie dat die Guptas binnekort uitgelewer sal word nie.

Die Minister van Justisie en Korrektiewe dienste, Ronald Lamola, sê hoewel die betrekkinge tussen die twee lande goed is, het die Suid-Afrikaanse regering nog nie die nodige samewerking en inligting ontvang nie.

Source
eNuus

Paid Content