Vals Facebook-rekening vang jou só

Skelms sal dikwels n gesprek na WhatsApp wil skuif. Slagoffers sê dis hoe hulle vertroue opbou.

KAAPSTAD - Facebook het vanjaar al meer as vyf-miljard vals rekeninge gesluit, maar dis steeds maklik om een te skep.

En dis net so maklik om iemand daarmee, of op 'n afspraakwebwerf, in 'n slenter te vang.

Om meer uit te vind, het eNuus se Monique Mortlock 'n week lank "Delores Adams" geword.

Source
eNuus