Van vierjariges tot oupas

Die “Michelin Superbike Magazine” se Short Circuit Series kry groot aftrek onder oud én jonk.

VEREENIGING - Staan opsy Valentino Rossi, dié klein mensies mag dalk nog nie tot 10 kan tel nie, maar van motorfietsry kan jy hulle min vertel.

eNuus was in Vereeniging vir die Michelin Superbike Magazine se Short Circuit Series.

Dit kry groot aftrek onder oud én jonk.

Source
eNuus