Van winkelwaentjies tot wasabi

Dié 30-jarige Maruwaan Christians bedien varsgemaakte soesji wat in sy kostrok gemaak word.

KAAPSTAD - 'n jong man van Mitchells Plain het na jare se harde werk en opoffering sy eie soesji-besigheid op die been gebring.

Source
eNuus

Paid Content