Vang gees met dié spesiale Springbok-album

“My gevoel hierdie jaar is dat die Bokke dit die graagste wil hê.”

PRETORIA - Die Wêreldbeker-rugbytoernooi begin binnekort in Japan en Suid-Afrikaners is reeds besig om gees te vang.

Een van hulle is die sanger Robbie Wessels wat in eg Suid-Afrikaanse tradisie 'n CD uitgereik het spesifiek vir die manne in groen-en-goud.

Source
eNuus