Veiligheidswagte praat na gewapende aanval

Prinsloo en Mtombeni het 'n selfoonbesending vervoer, toe gewapende mans op hulle toegeslaan het.

KEMPTON PARK - Twee gewapende veiligheidswagte word as helde op sosiale media geloof, na hulle naelskraap in hul gepantserde voertuig van booswigte weggekom het.

Leo Prinsloo en Lloyd Mtombeni sê hul opleiding het tot hul redding gekom.

Source
eNuus

Paid Content