Veldtog vir herlewing van toerisme in Noord-Kaap

Owerhede sê die bevordering van plattelandse toerisme sal ook die nasionale sektor 'n hupstoot gee.

EKSTEENFONTEIN - Hoewel die Noord-Kaap een van sy ergste droogtes nog beleef, sê amptenare die provinsie is gereed vir besoekers.

Die provinsiale regering is besig met 'n veldtog om toerisme 'n hupstoot te gee, veral in plattelandse gemeenskappe wat 'n finansiële knou toegedien is tydens die inperking.

Source
eNuus