Vergadering met Britse wetenskaplikes beplan oor rooilysdebakel

Die Britse regering is bekommerd dat die Beta-variant van Covid-19 in Suid-Afrika moontlik entstowwe kan omseil.

KAAPSTAD - Suid-Afrikaanse wetenskaplikes gaan binnekort met van hulle Britse eweknieë vergader in 'n poging om Suid-Afrika van Brittanje se sogenaamde rooilys te verwyder.

Die regering en die toerismebedryf het ook 'n omvattende veldtog van stapel gestuur om dié reisverbod so gou as moontlik op te hef.

Source
eNuus

Paid Content