Verkeersowerheid op gereedheidsgrondslag vir paasverkeer

Motoriste word die langnaweek regdeur die land met valkoë dopgehou.

PRETORIA - Die Tshwane-metropolisie is gerat vir die Paasnaweek. Honderde beamptes is ontplooi om die paaie in en om die hoofstad te beman en padgebruikers met ‘n valkoog dop te hou.
 

Source
eNuus

Paid Content