Vermoorde tiener ter ruste gelê

Sommige tieners van die Kaapse Vlakte word na bewering vermoor omdat hulle weier om by bendes aan te sluit.

MITCHELLS PLAIN - Die gemeenskap van Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte leef in vrees en het baie onbeantwoorde vrae.

Die motief vir die skietvoorvalle waarin ses inwoners van dié woonbuurt verlede week vermoor is, is steeds onbekend.

Die jongste slagoffer, die 13-jarige Tamir Mitchell, is Saterdag begrawe.

Source
eNuus

Paid Content