Bestuur by die Paarl-provinsiale hospitaal sê hulle verpleërs moes onder strawwe omstandighede funksioneer.
PAARL - Meer as 300 verpleërs van die Paarl-provinsiale hospitaal is Donderdag op Internasionale Verpleërsdag bederf.
Die nie-winsgewende organisasie Gift of the Givers sê gesondheidswerkers het die land aan die gang gehou tydens die Covid-19-pandemie.
Source
eNuus