Is verpligte inenting grondwetlik?

‘n Debat woed oor die grondwetlikheid van nuwe voorskrifte wat maatskappye toelaat om hul werknemers te verplig om teen Covid-19 ingeënt te word.

Die finansiële dienstegroep Discovery is die eerste genoteerde maatskappy in Suid-Afrika wat sy personeel gaan verplig om teen Covid-19 ingeënt te word.

Dié besluit tree op 1 Januarie volgende jaar in werking.

Dit nadat die regering nuwe voorskrifte uitgereik het wat verpligte inenting toelaat.

Source
eNuus

Paid Content