Versorgers word versorg

Op Internasionale Verpleërsdag is hulde gebring aan die dikwels onbesonge helde van die Covid-19-pandemie.

KAAPSTAD - ‘n Kaapse hospitaal het sy verpleegkundiges Woensdag op Internasionale Verpleërsdag bederf met die een ding wat hulle werklik nodig het, maar selde kry: 'n blaaskans.

Source
eNuus

Paid Content