Vertroue in politici en demokrasie aan ’t kwyn

Daar is gevind die meeste Suid-Afrikaners is trots Suid-Afrikaans en wil graag verenig wees.

KAAPTSTAD - 84% van Suid-Afrikaners glo versoening is onmoontlik as korrupsie nie uitgeroei word nie.

Dit is een van die bevindings in die Instituut vir Geregtigheid en Versoening se jaarlikse Versoeningsbarometer-verslag wat Donderdag bekend gestel is.

Dié verslag bied insae in landsburgers se persepsies oor die vordering wat in Suid-Afrika met versoening gemaak word.

Source
eNuus