Virtuele optog teen misdaad beplan

TLU SA sê die hoë misdaadsyfer in Suid-Afrika is onaanvaarbaar en bedreig die land se toekoms.

PRETORIA - Die landbou-organisasie TLU SA gaan op 14 Augustus 'n virtuele optog teen plaasaanvalle en ander misdaad hou.

Hy sê die doel van die optog is om druk op die regering uit te oefen om Suid-Afrikaners teen misdadigers te beskerm.

Source
eNuus