Virus eis talentvolle onderwysers

Kaapse gemeenskappe rou oor onderwysers wat aan Covid-19-sterf en nie 'n gewone begrafnis kon kry nie.

KAAPSTAD - Die Wes-Kaapse departement van onderwys kon nóg nie bevestig hoeveel van sy onderwysers aan Covid-19 dood is nie.

Die departement sê meer as 500 personeellede het sedert 15 Mei, toe hoofde terug is skool toe, positief getoets in dié provinsie.

Skole wat onderwysers aan die virus afgestaan het, ervaar 'n reuseverlies.

Source
eNuus