Vraag na sanitêre produkte vir skoolmeisies styg skerp

Covid-19-pandemie dra by tot ’n groter aanvraag by skoolmeisies vir sanitêre doekies. 

CENTURION - Daar was in die afgelope jaar 'n skerp toename in skoolmeisies se aanvraag na sanitêre produkte. 

So sê Solidariteit Helpende Hand, wat dié tendens aan die ekonomiese impak van die Covid-19-pandemie en die inperking toeskryf. 

Dié liefdadigheidsorganisasie bedryf al sewe jaar lank die HelpHetta-projek.
 

Source
eNuus

Paid Content