Vrae oor geestestoestand van kleuters tydens Covid-19

Kommer oor uitwerking van Covid-19 op kleuters se geestestoestand
 

KAAPSTAD - Hoe verwerk kleuters die sielkundige impak en hoe pas hulle aan te midde van die Covid-19-krisis?

Hierdie kwessie is in die soeklig nadat die hof Maandag beslis het dat privaat kleuterskole en voorskoolse onderrigsentrums dadelik mag oopmaak. 

eNuus het een so 'n kleuterskool besoek. 

Source
eNuus