Die Hughes-familie het ‘n skokontdekking gemaak toe hulle hul seun se graf wou besoek, maar dit nie kon vind nie.
JOHANNESBURG – ’n Deurmekaarspul het daartoe gelei dat die oorskot van 'n inwoner van Eldorado Park in Johannesburg, bo-op ‘n vreemdeling se kis in dieselfde graf begrawe is.
Die Stad Johannesburg sal nou die liggaam opgrawe, nadat hy die Abdull-familie gedwing het om hul ouma in Ricardo Hughes se graf te begrawe.
Source
eNuus